Wednesday, 20 January 2010

Op arbeid gevloek

Die voorsitter (Frik Birkenstock),

 

Frik,

 

Dit het onder my aandag gekom dat een van bestuurslede gister (19 Januarie 2010) op ons arbeid gevloek het. Dit is onaanvaarbaar en breek moontlik ‘n paar wette. Dit is ook nie eerste keer wat dit gebeur nie.

 

Ek is nie seker wat die omstandighede is nie en was nie betrokke nie, so ek het nie bewyse daarvan nie. Maar sulke gedrag kan ernstige gevolge, vir So-Ja in die algemeen en my aandeel spesifiek, in hou. As ek verder ondersoek instel sal dit (soos al my ander ondersoeke en vrae) gesien word as ‘n persoonlike aanval. Die arbeid oorweeg dit om verdere stappe te neem of om te bedank en wil nie met die persoon saam werk nie. Alhoewel ek nie mag inmeng nie het ek hulle oorreed om nie nou te bedank nie maar dis tydelik, want daar is genoeg werk in die omgewing.

 

Ek mag nie noem wie die persoon is nie om verdere moontlike hofsake te vermy maar vra dat jy ‘n ondersoek loods om die saak op te klaar voordat dit te ver gaan.

 

Groete van ‘n baie warm So-Ja.

 

 


Ernest Bessinger

PO Box 106,

Waterpoort, 0905

073 073 3505

Blog: http://ernestbessinger.blogspot.com/

Google profile:  http://www.google.com/profiles/ernestbes/

 

This message contains confidential information and is intended only for the message recipient. If you are not the message recipient you should not disseminate, distribute or copy this e-mail. Please notify the sender immediately by e-mail if you have received this e-mail by mistake and delete this e-mail from your system. E-mail transmission cannot be guaranteed to be secure or error-free as information could be intercepted, corrupted, lost, destroyed, arrive late or incomplete, or contain viruses. Ernest Bessinger therefore does not accept liability for any errors or omissions in the contents of this message, which arise as a result of e-mail transmission. If verification is required please request a hard-copy version.