Monday, 28 September 2009

Prospekteering FYI

Die voorsitter (Frik),

Frik,

Aangeheg is ‘n kennisgewing in die lokale koerant waarin jy in belang mag stel.

Groete

Ernest Bessinger

PO Box 106,

Waterpoort, 0905

073 073 3505

Blog: http://ernestbessinger.blogspot.com/

Google profile:  http://www.google.com/profiles/ernestbes/

This message contains confidential information and is intended only for the message recipient. If you are not the message recipient you should not disseminate, distribute or copy this e-mail. Please notify the sender immediately by e-mail if you have received this e-mail by mistake and delete this e-mail from your system. E-mail transmission cannot be guaranteed to be secure or error-free as information could be intercepted, corrupted, lost, destroyed, arrive late or incomplete, or contain viruses. Ernest Bessinger therefore does not accept liability for any errors or omissions in the contents of this message, which arise as a result of e-mail transmission. If verification is required please request a hard-copy version.

Tuesday, 25 August 2009

Afval gat

Die voorsitter (Frik Birkenstock)

Frik,

Aangeheg is twee foto’s. Die eerste (Pic 095) is geneem so die begin van Junie en die ander (Pic 246) vanoggend, 25 Augustus 2009.

Meer as ‘n jaar gelede het ek uitgewys dat ‘indien die gat nie toegespan gehou word nie en streng beheer word nie, So-Ja in die algemeen en die bestuur spesifiek die aandeelhouers bloot stel aan regsaksie’ indien iemand seerkry oor die oop gat. By die laaste bestuursvergadering wat ek bygewoon het, het Willie Roux ook hieroor gepraat. Dawid Bosch het almal gerus gestel dat hy in die verlede dit baie streng beheer het (en ek neem aan in die toekoms ook). Ek weet dat gedurende my bestuur tydperk ek dit streng beheer het. Wie nou in beheer is weet ek nie.

Ek het op amper ‘n daaglikse basis die gat se omheining dopgehou. Die twee foto’s is so drie maande uitmekaar en daar kan duidelik gesien word dat die beheer eintlik versleg het. Kan daar asseblief aandag aan geskenk word. Dit stel ander se lewe in gevaar wat onverantwoordelik is want die publiek maak gebruik van die pad reg langs die gat.

Groete

NS Frik, met al die klagtes wat ek moet opper kry ek die gevoel dat die bestuur van So-Ja nie meer gaan oor beheer nie maar oor die politiek van die saak. Dit is nie my plig om poliesman te speel nie maar as dit die enigste uitweg is, wat moet ek maak? Kan jy my raad gee?

Ernest Bessinger
PO Box 106
,

Waterpoort, 0905

073 073 3505

This message contains confidential information and is intended only for the message recipient. If you are not the message recipient you should not disseminate, distribute or copy this e-mail. Please notify the sender immediately by e-mail if you have received this e-mail by mistake and delete this e-mail from your system. E-mail transmission cannot be guaranteed to be secure or error-free as information could be intercepted, corrupted, lost, destroyed, arrive late or incomplete, or contain viruses. Ernest Bessinger therefore does not accept liability for any errors or omissions in the contents of this message, which arise as a result of e-mail transmission. If verification is required please request a hard-copy version.

Monday, 24 August 2009

Arbeid en diens gedurende werksure.

Frik,

Voor iemand nou weer bewerings maak, ek het vergeet om spesifiek te noem dat die vervoer ook geskied het met So-Ja se trekker en sleepwa.

Groete

.

From: Ernest Bessinger [mailto:ernestbes@mtnloaded.co.za]
Sent: 24 August 2009 09:41
To: Birkenstock, Frik (Work)
Cc: Launspach, Elize
Subject:

Die voorsitter (Frik Birkenstock)

Frik

Aangeheg is ‘n foto waar So-Ja se arbeiders gebruik word om bou materiaal te laai en te vervoer gedurende werksure. Die foto is geneem op 21 Augustus 2009 om 08:06 waar ons arbeiders stene en ander bou materiaal gelaai het vanaf Hennie Veldman se erf en by Tielman Bosch af gelaai het. Dit het so 3-4 ure geneem. Ek weet daar is ‘n presedent geskep om afval te verwyder gedurende werksure maar bou materiaal?

Dit laat my dan die volgende vrae vra:

1)       Is die diens net beskikbaar vir die bestuur?

2)       Indien nie, hoeveel kos so ‘n diens want ek benodig ‘n paar vragte sand en klomp klippe?

Groete

Ernest Bessinger

PO Box 106,

Waterpoort, 0905

073 073 3505

Blog: http://ernestbessinger.blogspot.com/

Google profile:  http://www.google.com/profiles/ernestbes/

This message contains confidential information and is intended only for the message recipient. If you are not the message recipient you should not disseminate, distribute or copy this e-mail. Please notify the sender immediately by e-mail if you have received this e-mail by mistake and delete this e-mail from your system. E-mail transmission cannot be guaranteed to be secure or error-free as information could be intercepted, corrupted, lost, destroyed, arrive late or incomplete, or contain viruses. Ernest Bessinger therefore does not accept liability for any errors or omissions in the contents of this message, which arise as a result of e-mail transmission. If verification is required please request a hard-copy version.

Die voorsitter (Frik Birkenstock)

Frik

Aangeheg is ‘n foto waar So-Ja se arbeiders gebruik word om bou materiaal te laai en te vervoer gedurende werksure. Die foto is geneem op 21 Augustus 2009 om 08:06 waar ons arbeiders stene en ander bou materiaal gelaai het vanaf Hennie Veldman se erf en by Tielman Bosch af gelaai het. Dit het so 3-4 ure geneem. Ek weet daar is ‘n presedent geskep om afval te verwyder gedurende werksure maar bou materiaal?

Dit laat my dan die volgende vrae vra:

1)       Is die diens net beskikbaar vir die bestuur?

2)       Indien nie, hoeveel kos so ‘n diens want ek benodig ‘n paar vragte sand en klomp klippe?

Groete

Ernest Bessinger

PO Box 106,

Waterpoort, 0905

073 073 3505

Blog: http://ernestbessinger.blogspot.com/

Google profile:  http://www.google.com/profiles/ernestbes/

This message contains confidential information and is intended only for the message recipient. If you are not the message recipient you should not disseminate, distribute or copy this e-mail. Please notify the sender immediately by e-mail if you have received this e-mail by mistake and delete this e-mail from your system. E-mail transmission cannot be guaranteed to be secure or error-free as information could be intercepted, corrupted, lost, destroyed, arrive late or incomplete, or contain viruses. Ernest Bessinger therefore does not accept liability for any errors or omissions in the contents of this message, which arise as a result of e-mail transmission. If verification is required please request a hard-copy version.

Thursday, 20 August 2009

Oestyd kennisgewing

Die voorsitter (Frik Birkenstock)

Frik,

Aangeheg is ‘n kennisgewing wat vandag,20 Augustus 2009,ontvang is. Die bestuur het nog nie eers op my vorige vrae oor soortgelyke kennisgewings geantwoord nie en die volgende kennisgewing word afgelewer. Die huidige kennisgewing laat nuwe vra ontstaan:

1)       Gaan die bestuur my vrae voorheen gevra antwoord (of ten minste erkenning van ontvangs)?

2)       Ek het voorheen genoem dat ‘oes van wild’ sinoniem word met ‘jag van wild’. Die kennisgewing ontvang maak dit beslis duidelik dat al metode van ‘oes’ is deur middel van ‘jag’. Is dit so?

3)       Is dit nie onverantwoordelik van die bestuur om toestemming te verleen om oor ‘n hoof toegang pad te ‘jag’ nie?

4)       Hoekom maak die bestuur die arme voetganger verantwoordelik van onverantwoordelike gedrag omdat hy sy enigste vervoer middel gebruik (sy voete)?

Groete

NS: Frik, ek moes onderaan ‘n waarskuwing plaas want dit aan my bekend geword dat my e-posse aan die voorsitter moontlik onwettig afskrifte van gemaak word en onwettig vrylik versprei mag word.

Ernest Bessinger

PO Box 106,

Waterpoort, 0905

073 073 3505

Blog: http://ernestbessinger.blogspot.com/

Google profile:  http://www.google.com/profiles/ernestbes/

This message contains confidential information and is intended only for the message recipient. If you are not the message recipient you should not disseminate, distribute or copy this e-mail. Please notify the sender immediately by e-mail if you have received this e-mail by mistake and delete this e-mail from your system. E-mail transmission cannot be guaranteed to be secure or error-free as information could be intercepted, corrupted, lost, destroyed, arrive late or incomplete, or contain viruses. Ernest Bessinger therefore does not accept liability for any errors or omissions in the contents of this message, which arise as a result of e-mail transmission. If verification is required please request a hard-copy version.

Friday, 14 August 2009

So-Ja Hek wat oop staan

Die voorsitter (Frik Birkenstock)

Frik,

Aangeheg is twee foto’s wat op 14 Augustus 2009 om 07:02 geneem is. Daar kan duidelik gesien word dat die westelike hek oop staan en niemand in die omgewing te speur is nie.

Ek kan nie bevestig dat Dawid op So-Ja is al dan nie.

Volgens my is die bestuur in beheer om te verseker dat die wat die hek oop laat agtervolg word (nie ‘n persoon in sy persoonlike hoedanigheid nie maar as bestuurslid). Dawid het met die laaste verdaagde bestuursvergadering gekerm dat hy nie verantwoordelikheid dra as hy nie op So-Ja is nie. So, wat nou as hy wel op So-Ja is? Maar, sou hy nie op So-Ja wees nie, wie staan dan in? En, hoe gaan die bestuur die hek beheer?

Groete

Ernest Bessinger

Posbus 106,

Waterpoort, 0905

073 073 3505

Blog: http://ernestbessinger.blogspot.com/

Sunday, 9 August 2009

Verbeterde kommunikasie vir arbeid (FYI)

Die Voorsitter (Frik Birkenstock).

Frik,

Net ter inligting (het eintlik niks met So-Ja te doen nie en tog wel).

Verlede jaar toe ek terrein bestuur gedoen het, het ek ‘n voorstel ingedien om die kommunikasie tussen die arbeid en bestuur te verbeter.

Danksy Anita Bessinger se harde werk en karige pension is die struktuur nou in plek. Dit is nie (op hierdie stadium) vir die bestuur beskikbaar nie want die arbeid moes hulle eie koste dra en voel dit onregverdig dat die bestuur die voordeel geniet. Die verstandhouding met die arbeid is dat sodra ek weer die bestuur oorneem die kommunikasie media gebruik sal word.

Wat ingestel is:

1)       Elke arbeider, sy vrou en hulle kinder oppassers toegerus is met ‘n werkende selfone. Daar is nog wat vervang moet word en ons het ‘n paar geskenkte selfone wat afgelewer moet word.

2)       By my is goedkoop “stater-packs” beskikbaar om die nommers te verander soos benodig.

3)       Anita koop ook vooruit “air-time” vir die arbeid wat sy aan hulle verskaf teen sigwaarde want die wat in die omgewing “air-time” verskaf buit die arbeid uit.

4)       Anita verskaf ook ‘n lees diens aan hulle vir die SMS’s wat hulle sou kry en fout boodskappe want nie een van die arbeiders is leesmagtig nie.

Groete

Ernest Bessinger

Posbus 106,

Waterpoort, 0905

073 073 3505

Blog: http://ernestbessinger.blogspot.com/

Saturday, 8 August 2009

Dawid Bosch as bestuurslid.

Die voorsitter (Frik Birkenstock),

Frik,

By die bestuursvergadering van 21 Julie 2009 het een van die bestuurslede ‘n groot bohaai gemaak omdat hy glo aangevat was omdat hy glo ‘n hek oop gelaat het terwyl hy nie eers aanwesig was nie. Die aantyging sou dan deur my geopper gewees het terwyl ek geweet het hy was afwesig (aldus Dawid Bosch). Die uitbarsting benodig  regstellings, ‘n paar verduidelikings en ‘n paar vrae wat ek graag ‘n antwoord van die bestuur verlang.

 Regstellings:

1)       Ek is nooit van enige doen en late van Dawid Bosch bewus nie en stel ook nie belang om daarvan bewus gemaak te word nie. Dawid rapporteer nie aan my nie en ek verwag ook nie dat hy aan my rapporteer nie. Inteendeel die Waterpoort Polisie senior inspekteur het voorgestel dat ek Dawid (sover moontlik) moet vermy as gevolg van die persoonlikheid verskil tussen ons. En, ek neem hulle voorstel baie ten harte.

2)       My geskrewe was gerig aan die So-Ja aandeleblok bestuur in die algemeen en aan die voorsitter spesifiek gerig. As die voorsitter die oplossing van die probleem wou delegeer is dit sy reg. Maar dit bly sy verantwoordelikheid om die korrekte inligting oor te dra.

3)       Tot en met die skrewe van dié brief is geen geskrewe verduideliking nog ontvang nie. Net dreigemente en aantuigings.

4)       Dawid (en baie ander aandeelhouers, insluitend die voorsitter se vrou) het al verwys dat ons die heinings moet laat sak en sodoende van die oortollige wild ontslae raak. Dit is al waar my geskrewe na Dawid verwys het.

Verduidelikings:

1)       Dawid en Tielman Bosch neem ‘n video sonder toestemming van Daan Pretorius terwyl hy (Daan) ‘n hek oop laat. In die hof verduidelik Daan dat hy partykeer die hek oop laat wanneer hy melk kry en dan onmiddellik weer terug keer en dan die hek toemaak. Sy verduideliking word nie aanvaar nie want die hek moet ten alle tye toe wees.

2)       In die akte van oprigting van So-Ja staan:

a.       (Die een wat ek onderteken het: “Die hek by So-Ja moet gesluit word sodra die laaste aandeelhouer SO-JA verlaat”

b.       (‘n Ander en aan my oorhandig) “die hoofhek tot So-Ja moet altyd toegehou word”

3)       Een van die aantuigings van Dawid Bosch verlede jaar terwyl ek die bestuur was “die hek staan oop gaan nou en doen jou werk en maak dit toe”.

4)       Die foto’s geneem dui duidelik dat die hek oop staan. Vir watter redes ook al, en my vraag aan die bestuur was “waarom?”. Hier verander dinge so vinnig en sonder waarskuwing dat ek moet weet!

Vrae:

1)       Iemand (en ek stel nie belang wie nie) het blykbaar afval verwyder en die hek oopgelaat (aldus Dawid). Is daar nou verskillende reëls wat geld? Is dit nie dieselfde geval as verduideliking 1) hierbo nie? Indien nie, hoekom nie? En met Daan was daar nie eers wildheinings hier nie.

2)       Sou dit saak gemaak as Dawid hier was of nie?

3)       Sou dit saak gemaak het as ek geweet het of Dawid hier was of nie? Ek sou buitendien nie die saak aan hom gerapporteer het nie.

4)       Is Dawid dan in beheer van So-Ja dat (volgens Dawid) niks kan gebeur sonder sy aanwesigheid nie? En, wanneer is die aandeelhouers van die terrein bestuurder se aanstelling verwittig? Of, moet ek aanvaar dat Cas Weber ook nou in beheer van die terrein is want hy ook gekies as ‘n direkteur?

5)       Het die bestuur nie gevra aandeelhouers moet sake aan die bestuur vermeld wat hulle verkeerd bespeur nie? So, hoekom Dawid se uitbarsting?

6)       Watter hek is dan die hoof-hek of, is dit net van toepassing by die pad-hek? Is die rivier-hek nou nie ‘n hoof-hek nie?

Groete

Ernest Bessinger

Posbus 106,

Waterpoort, 0905

073 073 3505

Blog: http://ernestbessinger.blogspot.com/

Friday, 7 August 2009

So-Ja bankrotskap.

Die voorsitter (Frik Birkenstock),

Frik,

Dit het onder my aandag gekom dat ek persoonlik verantwoordelik is (en dit moontlik my doelstelling is/ was) om So-Ja (die aandeleblok) bankrot te laat verklaar.

Terwyl ek die So-Ja terrein verlede jaar bestuur het, sou ek as instrument die voorstelle wat ek ingedien het, gebruik het om soveel geld te spandeer dat dit onmoontlik sou gewees het om die aandeeleblok verder te bestuur.

Ek het weer al my voorstelle nagegaan en behalwe vir twee word besparings aangevra. Die twee wat sou geld kos is:

1)       ‘n beter kommunikasie stelsel tussen die arbeid en bestuur (‘n groot onkoste wat aangegaan word deur die aangestelde terrein bestuurder en huidig en in die verlede gedek word {onder sekere omstandighede} deur gebruik te maak van ‘n trekker deur die bestuurder. (Ek het die onkoste self gedra sonder om die aandeelhouers enigsins te benadeel).

2)       Installering van water meters (‘n voorstel van Tielman Bosch wat jare lank al probeer om dit te bewerkstellig en weer geopper was deur die voorsitter wat gevra het ek moet ‘n voorstel indien).

Om nog verder besparing te bewerkstellig het ek al my eie kostes gedra (en so die aandeelhouers gesubsidieer) en self alle onderhoud (uit my eie sak) gedoen. Ek het gevra vir parte wat aangekoop moes word my arbeid was gratis.

Op dié stadium kan ek nie indink waar ek aspris die aandeelblok sou wou bankrot bestuur het nie.

Die bestuur van die aandeleblok het meer bestuursvernuf (as wat ek tot my beskikking het) om dan vir my uit te wys waar ek sou fouteer het. Daar was dan ook nie op daardie stadium enige objeksie oor die geldsake geopper nie. Nog minder oor my bestuursvernuf. Wat uitgewys was dat my mense verhouding miskien werk benodig. Dus moet dit iets wees wat later uitgewys was. Kan die bestuur my asseblief verwittig?

Groete.

Ernest Bessinger

Posbus 106,

Waterpoort, 0905

073 073 3505

Blog: http://ernestbessinger.blogspot.com/

Tuesday, 4 August 2009

Afval

From: Ernest Bessinger [mailto:ernest.bes@live.co.za]
Sent: 16 June 2009 09:19
To: Birkenstock, Frik (Work)
Cc: Launspach, Elize
Subject:

Frik,

Aangeheg is twee foto’s. Die een is tuin afval wat nie verwyder is nie en die ander van die kennisgewing op die bord. Kan jy vir my verduidelik hoekom die belofte nie nagekom is nie? Die belofte was om die “Huishoudelike Vuilis op 15 Junie te verwyder”.

Detail van die aangehegte kan deur regs te kliek op die foto en dan “properties” te kies. Die foto’s is geneem op Dinsdag 16.6.2009.

Groete

Ernest

13A So-Ja

NS Simon beweer dat Dawid hom instruksies gegee het om die nie op die dag belowe, die vuilis te verwyder nie. So, hoe moet ek glo wat Dawid sê wat nie eers sy geskrewe beloftes kan na kom nie? Ek wag vir jou verduideliking.