From: Ernest Bessinger [mailto:ernestbes@mtnloaded.co.za]
Sent: 09 July 2009 10:00
To:
Cc:
Subject: 30A of 40A "trip"
Frik,
Terwyl ek nou “gesoek” het oor wat gebeur het met die swembad pomp kom ek op die volgende af wat my deurmekaar maak. Aangeheg is ‘n foto.
Op ‘n Algemene vergadering is daar besluit dat ons 30A “trip-switches” mag insit in die meter kassies (of dis hoe ek verstaan het). Die een vir aandeel 37A is 40 ampère. Is die waarde nou 30A of 40Awat ons mag insit? En dan binne die huis? Is dit nou 30A of ook 40A? Dit het my nou heeltemal deurmekaar.
Groete
Ernest Bessinger
13A So-Ja
No comments:
Post a Comment