From: Frik Birkenstock [mailto:frik@sterkinekor.com]
Sent: 19 May 2009 11:17
To: Ernest Bessinger
Subject: RE: Asbes
Ernest,
Sal beslis na gekyk word!!!
Groete,
From: Ernest Bessinger [mailto:ernestbes@mtnloaded.co.za]
Sent: Tue 2009/05/19 10:38 AM
To: Frik Birkenstock
Subject: Asbes
Frik
Ek is nou heeltemal deurmekaar. Kan jy my help?
So 3-4 jaar gelede het Dawid al die asbes dakke laat verwyder van die pompkamers en stoorkamers. Die asbes is vervang met staal teen groot koste. Dawid se argument was dat asbes verban is en mag nie meer gebruik word nie. Na ek die wet gelees het en ‘n prokureur gekontak het was die slotsom dat Dawid gedeeltelik reg is. Volgens die wet is die gebruik van asbes wel verban maar net vir nuwe gebruik. Waar dit dan reeds in gebruik is moet dit behandel word. PVA verf is ‘n goeie behandelings metode. Maar dit nou daar gelaat.
Kom ons aanvaar dat Dawid reg is. Aangeheg is twee foto’s waar Dawid onlangs asbes aangewend het vir menslike gebruik. Die volgende punte is dan belang (en ek aanvaar Dawid se verduideliking):
1) Waar dit aangewend was is nie vir menslike gebruik nie
2) Waar dit aangewend was is die mense nie gevra of hulle dit verkies nie
3) Waar die mense is, is aanvaar dat hulle nie mense is nie
Maar, dit kan ook aanvaar word dat Dawid nie reg is en die prokureur wel. Dan kom die volgende punte van belang:
1) Die bestuur in die algemeen en Dawid spesifiek het die aandeelhouers om die bos gelei en onnodig geld gemors met die sink dakke
2) Die asbes kan wel gebruik word solank dit behandel is en die dakke wat Tielman laat oplaai het was dan bruikbare materiaal van So-Ja wat nie aandeelhouer voorkeur geniet het nie.
3) Ek as aandeelhouer sien nie hoekom net die Bosch broers en familie voorkeur moet geniet uit Aandeelhouers geld nie.
Ongeag watter siening korrek is. Êrens is dar ‘n “square peg in a round hole”. Dit rym nie.
Groete
Ernest Bessinger
--
This message has been scanned for viruses and
dangerous content by Pinpoint Securemail,
and is believed to be clean.
Please read our online Email Disclaimer and confidentiality notice.
No comments:
Post a Comment