From: Ernest Bessinger [mailto:ernest.bes@live.co.za] 
 Sent: 16 June 2009 09:47
 To: 
 Cc: 
 Subject: Jag op Dindsdag 16 Junie.
Frik,
Aangeheg is ‘n paar foto’s geneem Dinsdag 16 Junie 2009. Kan jy my verduidelik waarom daar nog op die dag gejag word? Volgens die kennisgewing ontvang het die Jag op die 15de opgehou. 
Groete
Ernest
13A So-Ja.
NS Dit verbied ook die arbeiders om by hulle wonings uit te kom. Dit is al so vanaf Donderdag en teen Dinsdag (die volgende week) mag die arbeiders nog steeds nie hulle woning betree nie. Pic 134 is juis ‘n bewys dat niemand (behalwe die jagters) die arbeiders woongebied mag betree nie!










No comments:
Post a Comment