From: Ernest Bessinger [mailto:ernestbes@mtnloaded.co.za] 
 Sent: 01 August 2009 13:49
 To: 
 Cc: 
 Subject: Jag op So-Ja
Die voorsitter (Frik Birkenstock)
Frik,
Aangeheg is ‘n kennisgewing wat ek ontvang het. Dit het my nou meer deurmekaar as voorheen. Kan jy vir my meer verduidelik?
Wat my meer deurmekaar het is:
1)       Die kennisgewing sluit voetgangers uit vanaf die hoofpad. Het die bestuur vervoer aangelê vir al die voetgangers wat van die pad gebruik?
2)       Waar is die grense van die woongebied? Voorheen was daar gespande draad maar dis verwyder.
3)       Sluit die woongebied die arbeiders woongebied in en hoe sou hulle maak om nie onverantwoordelik op te tree nie?
4)       Volgens ‘n vorige brief wat ek ontvang het is daar nog net Deon Retief wat toestemming verleen is om te jag. Maar, hy is nie hier nie. Wat moet ek doen om werklike geldelike inligting te bekom?
Groete
Ernest Bessinger
13A
NS Moet net my ook dreig dat ek vergaderings moet bywoon nie.


No comments:
Post a Comment