From: Ernest Bessinger [mailto:ernest.bes@live.co.za]
Sent: 16 June 2009 10:17
To:
Cc:
Subject: Nag jag op So-Ja
Frik,
Aangeheg is twee foto’s. Dit is om en by 19:00 uur Sondag geneem. Dit is nie baie duidelik nie want dit is in die nag geneem. Kan jy my sê van wanneer laat ons toe dat daar in die nag op So-Ja gejag word?
Groete
Ernest
13A So-Ja.
No comments:
Post a Comment