From: Ernest Bessinger (So-Ja) [mailto:so-ja@mtnloaded.co.za] 
 Sent: 10 May 2009 08:25
 To: 'Frik Birkenstock'
 Subject: RE: FLIP
Frik,
Baie dankie vir die inligting. Ek het ‘n afskrif op die kennisgewing bord gesit maar ongelukkig het iemand (omdat seker van my af kom) die boodskap so verdoesel dat dit nie maklik leesbaar is nie.
Daar is drie ander aandele sonder waardes. 
Dit is:
1)       7 – Lunien
2)       3 – Allsop
3)       35 – Sara Lubbe
Miskien moet jy die waardes bekom en maar vir Dawid stuur dat hy dit kan oorskryf en op sy manier op die bord sit. Dit sal nog ‘n deel van die speletjie stop sit!!!
Groete
Ernest Bessinger
Waterpoort
NS Jy moet maar onthou om ‘n “subject” in te sit. Nie almal se e-pos is so gestel om nog steeds sekere persone se pos deur te laat nie. (lees die boodskap in jou e-pos oor die “Mail Marshall ..) J
“Politics is the art of looking for trouble, finding it everywhere, diagnosing it incorrectly, and applying the wrong remedies.” - Groucho MARX.
 
From: Frik Birkenstock [mailto:frik@sterkinekor.com] 
 Sent: 08 May 2009 10:44
 To: mollerg@mweb.co.za; djlaubser@gmail.com; alewyn@telkomsa.net; doltech@telkomsa.net; mabel@axxess.co.za; hennie; lunienc@bchoice.co.za; suzettejacobs@hotmail.com; thabankulu@intekom.co.za; fcw@mweb.co.za; So-Ja@mtnloaded.co.za; bernina@netactive.co.za; fanie.vanwyk@lapple.co.za; helenas@qpg.gov.za; benville@telkomsa.net; ccarstens@panasonic.co.za; deonretief@telkomsa.net; daanleroux@mweb.co.za; 27827757609@vodamail.co.za
 Subject: 
Mail Marshall No Subject Warning
This Email Message contains no subject and may be harmful to your computer. Please note that most Spam Organizations block emails with no subject.
Geagte So-Janers,
 
Aandele van Flip Viljoen is beskikbaar teen R300,000-00, Nr. 38.
 
So-Ja groete,
 
Please read our online Email Disclaimer and confidentiality notice.

No comments:
Post a Comment