From: Ernest Bessinger [mailto:ernestbes@mtnloaded.co.za]
Sent: 14 April 2009 10:21
To:
Cc:
Subject: Nuwe dienste
Ek sien daar is nou weer nog ‘n nuwe presedent geskep op So-Ja. Omdat dit baie goed uitgespel is dat Dawid niks sal doen sonder toestemming nie moet ek aanvaar dat die voorsitter die toestemming gegee het. Eintlik is dit twee presedente:
1) Aandeelhouers (veral Dawid) ry nou met trekkers op So-Ja rond.
2) Aandeelhouers en besoekers word rondgery (via sleepwa en trekker) deur Dawid as “game drives”.
Kan ek die pryse kry wat die dienste kos?
Groete
Waterpoort

No comments:
Post a Comment