Monday, 3 August 2009

Trekker

 

 


From: Ernest Bessinger [mailto:ernestbes@mtnloaded.co.za]
Sent: 19 May 2009 12:45
To: Birkenstock, Frik (Work)
Cc: Launspach, Elize
Subject: Trekker

 

Frik

 

Een van die hoofredes hoekom die trekker opgegradeer moet word is sodat die hidroliese stelsel werkend moet wees en dit kos te veel om die huidige trekkers op te gradeer.

 

Willie Roux dring aan dat ons nuwe water pype moet insit dan kan ons sommer ‘n “ripper” gebruik en dit insit. Ek moet ten sterkste daarteen skop. Onder geen omstandighede moet ‘n “ripper” naby die huise kom nie. Die huige waterpype is niks meer as 300mm diep nie en die elektriese pype nog minder. ‘n Ripper sal net skade aanbring wat groter gaan wees as om pype in te sit met die hand.

 

Groete

Ernest Bessinger

13a So-Ja

No comments:

Post a Comment