Monday, 3 August 2009

Wild op So-Ja

 

 


From: Ernest Bessinger [mailto:ernest.bes@live.co.za]
Sent: 06 June 2009 09:26
To: Birkenstock, Frik (Work)
Cc: Launspach, Elize
Subject: Wild op So-Ja

 

Frik,

 

Ek is meegedeel dat Dawid die arbeiders toestemming gegee het om vir elkeen van hulle ‘n bok te kies op So-Ja. Hulle is nou baie verward want hulle voel dat die wild aan almal behoort en dat aandeelhouers eerste keuse gebied moet word. Hulle is ook baie suspisieus dat dit ‘n “triek” is om hulle aan te kla vir diefstal of “pouching”.

 

Kan jy Simon en Daniel kontak en verduidelik wat die omstandighede is en dan alle aandeelhouers ook inlig? As die wild verwyder moet word is ek seker die plaas kan skoon geskiet word in ‘n week of minder. Mits dit natuurlik verniet gebied word aan die aandeelhouers.

 

Groete

Ernest Bessinger

13A So-Ja.

 

No comments:

Post a Comment