Tuesday, 4 August 2009

30A of 40A "trip"

 

 


From: Frik Birkenstock [mailto:frik@sterkinekor.com]
Sent: 10 July 2009 09:27
To: Ernest Bessinger
Subject: RE: 30A of 40A "trip"

 

Ernest,

 

Baie dankie vir jou inligtings. Ek is self nie seker nie, maar dink dit was net tot 30 Amps gewees. Steve en Hennie is besig met 'n ondersoek wat al die DB's insluit en ons sal die verslag kry op die vergadering. Dankie ook vir die dekodeerder inligting!!!

 

Groetnis,

 

Frik Birkenstock

Mobile # 082 871 0834

 

 


From: Ernest Bessinger [mailto:ernestbes@mtnloaded.co.za]
Sent: Thu 2009/07/09 09:59 AM
To: Frik Birkenstock
Cc: Launspach, Elize
Subject: 30A of 40A "trip"

Frik,

 

Terwyl ek nou “gesoek” het oor wat gebeur het met die swembad pomp kom ek op die volgende af wat my deurmekaar maak. Aangeheg is ‘n foto.

 

Op ‘n Algemene vergadering is daar besluit dat ons 30A “trip-switches” mag insit in die meter kassies (of dis hoe ek verstaan het). Die een vir aandeel 37A is 40 ampère. Is die waarde nou 30A of 40Awat ons mag insit? En dan binne die huis? Is dit nou 30A of ook 40A? Dit het my nou heeltemal deurmekaar.

 

Groete

Ernest Bessinger

13A So-Ja

Please read our online Email Disclaimer and confidentiality notice.

No comments:

Post a Comment