From: Ernest Bessinger [mailto:ernestbes@mtnloaded.co.za] 
 Sent: 12 May 2009 14:11
 To: 'Frik Birkenstock'
 Subject: RE: Game Drives
Frik,
Dankie dat jy aan my gedink het oor die vrywaringsbrief maar, nee dankie. Jy weet ek sien altyd kans vir die moeilike en onmoontlike maar nie meer vir So-Ja nie. Verlede jaar was die laaste keer dat iemand my kritiseer omdat ek probeer goed doen. Kritiek kan ek hanteer. Snaaks dat Dawid pertinent gestel het dat hy nie weer wil staan vir bestuur nie en 24 uur later is hy weer in beheer en het hy genoeg tyd.
Terwyl die Bosch broers in beheer is gaan my verby. Was jy bewys dat Dawid die Sannie insident aangevoer aan aanskou het vanaf die pad voor Tielman? Al probleem was dat hulle nie bewus was dat jy op my stoep sit nie!!!
Dankie oor die bespreking vir die pryse van aandeel wisseling want nou het ons minder as voorheen. Alle verwysings na pryse is nou verwyder en spesifiek deur Dawid.
Groete
Ernest
NS Die “game drives” is nie net vir implementering van vrywaringsbriewe nie. Dit begin deur die konstitusie te verander sodat aandeelhouers in die algemeen (en die Bosch broers spesifiek) die gemeenskaplike eiendom kan gebruik met willekeur. Vrywaaringsbriewe waarborg nie dat nalatigheid uitgesluit mag word nie. 
From: Frik Birkenstock [mailto:frik@sterkinekor.com] 
 Sent: 12 May 2009 10:31
 To: Ernest Bessinger
 Subject: RE: Game Drives
Ernest,
 
Baie dankie vir jou raakvat. Ek sal die bekommernisse met Dawid bespreek. 
Sien jy 
Ek gaan poog om so gou doenlik aan tepas by jou bekommernisse!
 
So-Ja groete,

No comments:
Post a Comment