From: Ernest Bessinger [mailto:ernestbes@mtnloaded.co.za]
Sent: 20 May 2009 12:18
To:
Cc:
Subject: Die afgeloope jag op So-Ja
Frik,
Gedurende die afgelope jag periode wat gehou was op So-Ja het ‘n punte onder my aandag gekom:
1) Die “profesionele” jag het Saterdag opgehou maar teen Maandag oggend, met my stap deur So-Ja, was die arbeiders nog steeds verbied om hulle woongebied te verlaat. Daar was ‘n groot rooi lap wat verhoed het dat die woongebied hek oop maak. Ek het nie ‘n bewys hiervan nie maar Anita en ek het dit persoonlik gesien.
2) Vrydag oggend moes ek Waterpoort toe sien ek dat die gebied Suid van die hoofpad ook rooi materiaal gespan het in die sy paaie. Albei kante van die pad. Wat my die indruk gee dat die jagters ook tot teen die Suid grens mag jag. Dit maak geen sin nie wat dit sluit dan die hoofpad in. Met die terug kom van waterpoort kry ek ook ‘n jagter per voet binne ‘n half meter van die hoofpad besig om te jag?
3) Van die vlaggies wat gebruik is le nog steeds in die veld. Ek gee nie om as dit ‘n skenking is nie maar, as ek help betaal het voel ek dit onregverdig (sien aangehegte foto).
Groete
Ernest Bessinger
13a So-Ja.
No comments:
Post a Comment