Tuesday, 4 August 2009

Hek op So-Ja

 

 


From: Ernest Bessinger [mailto:ernestbes@mtnloaded.co.za]
Sent: 09 July 2009 08:15
To: Birkenstock, Frik (Work)
Cc: Launspach, Elize
Subject:

 

Frik,

 

Aangeheg is twee foto’s. Die foto’s is geneem op 7/7/2009 teen 07:38.

 

My vraag is “Is dit nou ‘n nuwe presedent dat die hek oop gelaat word?” of “Is dit omdat dit nie meer nodig is nie want ons woon in veiligste provinsie in die land?” of “Word Dawid se wense nou na gekom om sodoende die wild hoeveelhede te verlaag?”.

 

As dit die laaste vraag beantwoord kan ek net sê “hoera!!”

 

Wag vir jou antwoord.

 

Groete

Ernest Bessinger

13A So-Ja.

No comments:

Post a Comment