From: Ernest Bessinger (So-Ja) [mailto:so-ja@mtnloaded.co.za]
Sent: 05 June 2009 12:38
To:
Cc:
Subject: Jag Jun 2009
Frik,
Aangeheg is ‘n kennisgewing wat ek ontvang het. Dit het my heeltemal deurmekaar. Kan jy asseblief lig hierop werp.
Die rede hoekom ek dit nie kan verstaan nie, is as volg:
1) Die algemene vergadering gehou op So-Ja 2009 het besluit dat die professionele Jagters van Roux die laaste jag vir die jaar sal wees.
2) Verlede jaar is besluit dat daar nooit op So-Ja gejag sal word oor ‘n naweek nie.
3) Daar is ook algemeen besluit dat daar nooit oor ‘n lang naweek gejag sal word nie (11 tot 15 Junie is ‘n lang naweek)
4) Al die punte bo verbreek die besluite geneem wat Dawid dan voor toestemming gegee is.
Verder verwys Dawid dat die afval op ‘n Saterdag verwyder sal word. Ons het dan ‘n bystand trekker bestuurder wat dit Maandag kan doen. Hoekom op Saterdag?
Groete
Ernest Bessinger
12A So-Ja.


No comments:
Post a Comment