Monday, 3 August 2009

Trekker op So-Ja

 

 


From: Ernest Bessinger (So-Ja) [mailto:so-ja@mtnloaded.co.za]
Sent: 23 May 2009 08:54
To: Birkenstock, Frik (Work)
Cc: Launspach, Elize
Subject: Trekker op So-Ja

 

Frik,

 

Dit het onder my aandag gekom dat die trekker nie in die trekker stoor oornag nie. Dit mag eenmalig wees maar, dit mag ook ‘n gewoonte wees.

 

Gister, 22 Mei 2009, het Dawid die hele So-Ja deurkruis met die blou trekker en die by die arbeider  behuising gelos. Ek het Simon gevra hoekom? Sy antwoord was “Weet nie”.

 

Op ‘n vraag hoekom hy nie bestuur het nie? “Weet nie. Dawid het net die trekker gevat en gery”.

 

Aangeheg is twee foto’s waar die trekker oornag het.

 

Groete

Ernest Bessinger

13A So-Ja.

 

 

 

No comments:

Post a Comment