From: Ernest Bessinger [mailto:ernestbes@mtnloaded.co.za]
Sent: 13 July 2009 09:38
To:
Cc:
Subject: Trekker op So-Ja
Frik,
Dit het onder my aandag gekom dat Dawid die plaas (Sondag 12 Julie 2009) vol gery het met die blou trekker. Ek weet hy sou toestemming daarvoor gehad het, so ek vra jou maar die vraag. Waarom?
Wat gebeur het is:
1) Dawid het met sy sleutel (hy en Tielman het sleutels vir beide die stoor hekke, die saal en kombuis – ek weet verlede jaar het hulle pertinent dit ontken) die stoor oopgesluit en die trekker geneem.
2) Hy het die hele wes grens afgery. Oos gedraai en dan veld ingegaan.
3) Hy het dan verder beweeg deur die veld in tot by die uitkyk hoekie waar hy dan die wild gevoer het.
4) Hy is dan verder verby die arbeiders (waar almal hom gesien het) en terug trekker stoor toe.
Dawid het aan my eendag ‘n storie vertel (wat hy seker nou sal ontken). Die storie is as volg:
1) Net voor Dawid die polisie verlaat het, is hy ondersoek vir bedrog (nou Dawid beweer dat daar altyd ‘n gedeeltelike waarheid moet in vas steek). So ook met die ondersoeke.
2) Die bedrog het gespruit uit die gevalle waar Dawid staat voertuie gebruik het vir eie gebruik (maar dis nooit bewys nie).
3) As Dawid privaat werk wou doen het hy seker gemaak dat hy ‘n ondersoek moet doen waar die persoon wat hy ondersoek net nie nou daar was nie. Dan moet hy wag en sommer dan ook sy werk doen, terwyl hy wag. Partykeer moes hy oorslaap om sodoende genoeg tyd te kry.
4) Daar moet altyd ‘n bybedoeling wees.
Die trekker storie klink presies soos Dawid se storie. Hy moes die wild voer maar kan sommer ander paaie ry as die voer. Altyd die bybedoeling.
Verlede jaar se pad skraap insident was die dieselfde. Hy het die hele plaas vol gery (en ek toe al vir jou laat weet ek het video’s hiervan) met die verskoning van “pad skraap”. Die senior inspekteur op Waterpoort polisie het ook die volgende hieroor gesê “Die trekker stoor is die permanente verblyf plek van die trekker en enigeen wat dit daar verwyder neem dit van die “perseel” af. Volgens die polisie is dit diefstal met ‘n verdere klag van “ongemagtigde gebruik”. So, hoekom het die bestuur vir ‘n uur lank gedebatteer oor die geval? Hoekom is die saak nie na die polisie verwys nie? Verder beweer die polisie dat Dawid homself ook wan voorgestel as ‘n “bestuurslid” toe hy die crimen injuria klag teen my gemaak het deur. Hy het geïnsinueer dat hy, as bestuurslid, die reg tot die trekker het, wat ek verbied het. Maar dit nou daar gelaat.
Wat vir my baie verdag voorkom is:
1) As Dawid die wild gevoer het hoekom kon die arbeiders dit nie Saterdag of Maandag doen nie? Wat sou 24 uur verskil maak?
2) As Dawid die plaas wil besigtig hoekom doen hy nie soos die res van die aandeelhouers en loop of gebruik sy eie voertuie nie?
3) As die heinings ondersoek moet word hoekom moet die arbeiders dit dan Maandag weer doen?
Groete
Ernest Bessinger
13A So-Ja
No comments:
Post a Comment