From: Ernest Bessinger [mailto:ernest.bes@live.co.za]
Sent: 27 May 2009 13:09
To:
Cc:
Subject: Jag se koste.
Frik
Ek was vanoggend by Lambert Fick op Goedoesbult (so 10K van So-Ja). Ek loop toe hulle jagters daar raak. Daar word toe gesels oor die metode, ens van die jag. Hulle noem toe ook pryse. ‘n Koedoe bul is R3,200 en ‘n Koedoe kooi R2,800.
Daar was ook gepraat oor die probleme en koste van arbeiders. Weer is dit bevestig dat hulle nie belang stel in wat So-Ja betaal nie. Hulle het 120 arbeiders en ‘n betalings maand wissel elke twee weke. Wat So-Ja betaal het niks te doen met hulle nie. Nog minder sal ons twee ‘n invloed kan uitoefen op hulle 120. Vernaam omdat daar ander reëls geld wand die meerderheid is van Zimbabwe. Hulle het maar 40 van Venda. Ek moet jou eendag na van die boere neem.
Hulle het ook bevestig dat die TLU Waterpoort tak nie meer vergaderings het nie. Hulle vat wel ledegeld in maar hou geen vergaderings en daar is geen bestuur nie.
Groete
Ernest Bessinger.
No comments:
Post a Comment