From: Ernest Bessinger [mailto:ernest.bes@live.co.za] 
 Sent: 16 June 2009 10:48
 To: 
 Cc: 
 Subject: Versper van pad aan Suid grens.
Frik
Aangeheg is ‘n paar foto’s. Hulle maak vir my geen sin nie. Kan jy asseblief verduidelik wat beoog word.
Pic 110 – Dit versper die pad tussen die hoofpad en die suid grens. Al wat ek kan aflei is dat die jagters toestemming gegee was om oor die hoofpad te jag?
Pic 115 Dieselfde verduideliking is vir Pic 110 maar ‘n ander toegangspad.
Pic 118 gee duidelik toegang tot die oosgrens pad. Daar is geen versperring nie. Maar waar die arbeiders na hulle woongebied (die wes grens) moet beweeg is versper?
Pic 121 Gee duidelik toegang tot die suidgrens vanaf die hek Maar, al die paaie wat dieselfde grens toegang gee is versper?
Al wat ek kan aflei is dat die versperrings hier is om die aandeelhouers te verlei. Kan jy meer lig hierop gee?
Groete
Ernest Bessinger
13A So-Ja





No comments:
Post a Comment