Monday, 3 August 2009

Trekker op So-Ja

 

 


From: Ernest Bessinger [mailto:ernestbes@mtnloaded.co.za]
Sent: 14 July 2009 11:45
To: Birkenstock, Frik (Work)
Cc: Launspach, Elize
Subject: Trekker op So-Ja

 

Frik,

 

Aangeheg is twee foto’s. Daar kan duidelik gesien word dat die wild nie gevoer is nie. Ook het die arbeiders gister (Maandag) die plaas omgery en die heinings geinspekteur. Dit laat my nog verder wonder “wat maak die trekker op ‘n Sondag in die veld?”

 

Groete

Ernest Bessinger

13A So-Ja.

No comments:

Post a Comment