Tuesday, 4 August 2009

Die afgeloope jag op So-Ja

 

 


From: Frik Birkenstock [mailto:frik@sterkinekor.com]
Sent: 20 May 2009 17:29
To: Ernest Bessinger
Subject: RE: Die afgeloope jag op So-Ja

 

Ernest,

 

Baie dankie vir al die nuttige inligting van jou kant af, dit word hoogs waardeer!

Dit is lekker om mer 'n persoon te skakel wat weet waarvan hy praat!!!

 

Groetnis,

 

Frik Birkenstock

Mobile # 082 871 0834

 

 

 


From: Ernest Bessinger [mailto:ernestbes@mtnloaded.co.za]
Sent: Wed 2009/05/20 12:18 PM
To: Frik Birkenstock
Cc: Launspach, Elize
Subject: Die afgeloope jag op So-Ja

Frik,

 

Gedurende die afgelope jag periode wat gehou was op So-Ja het ‘n punte onder my aandag gekom:

 

1)       Die “provisionele” jag het Saterdag opgehou maar teen Maandag oggend, met my stap deur So-Ja, was die arbeiders nog steeds verbied om hulle woongebied te verlaat. Daar was ‘n groot rooi lap wat verhoed het dat die woongebied hek oop maak. Ek het nie ‘n bewys hiervan nie maar Anita en ek het dit persoonlik gesien.

2)       Vrydag oggend moes ek Waterpoort toe sien ek dat die gebied Suid van die hoofpad ook rooi materiaal gespan het in die sy paaie. Albei kante van die pad. Wat my die indruk gee dat die jagters ook tot teen die Suid grens mag jag. Dit maak geen sin nie wat dit sluit dan die hoofpad in. Met die terug kom van waterpoort kry ek ook ‘n jagter per voet binne ‘n half meter van die hoofpad besig om te jag?

3)       Van die vlaggies wat gebruik is le nog steeds in die veld. Ek gee nie om as dit ‘n skenking is nie maar, as ek help betaal het voel ek dit onregverdig (sien aangehegte foto).

 

Groete

Ernest Bessinger

13a So-Ja.


--
This message has been scanned for viruses and
dangerous content by Pinpoint Securemail,
and is believed to be clean.

Please read our online Email Disclaimer and confidentiality notice.

No comments:

Post a Comment